I hope my my international readers will be able to translate this, I have to write this in Afrikaans
Terwyl donker politieke wolke oor die land versamel en
donderblitse van verdriet en moord die volk aantas, ruk ‘n seepkussie heen en
weer onder die voete van ‘n verwaande vent. Sy kop is kaal geskeer met ‘n magie
wat hom net sou diskwalifiseer van die
dreigemente wat hy oor die ongeskoolde swart massas skree, ‘n skree wat deur
die massas teen die berge echo en uitroep na die blou hemel onder die droee harde Afrika
son. Sy rooi beret sit skeef sonder houding op sy kop en die oorgewig sweet rol
soos riviere langs sy slape af totdat sy rooi oorpak dit in donker kolle van sy
swart nek aflek. Sy voete begin ritmies op die seepkissie spring, terwyl die
woorde “kill the boer” oor sy dik Kentucky blink lippe die vrede van die dag
versteer, rooi droee stof slaan onder die skare se voete uit as hulle die ritme
sonder enige denke na hulle kaal vuil voete deurstuur, die voetstamp dril deur
die grond totdat dit klein kraakies langs die ossewaspore in die Drakensberge
maak, sy stem en die van die skare weergalm teen die kranse en roep uit na die
hemele, en dit is asof hy wag om aandag op hom te vestig.
Hy is deeglik bewus dat die seepkussie onder hom sal wankel
en val as die skare ophou skree en sing, hy weet dat die kussie net ‘n tamatie kassie
sal word as hy die die onrus sweep nie meer oor die skare kan swaai nie. Hy
weet dat sy aksies van die dag oor rooi knetterende braaivleis vure bespreek
sal word, dat sy boodskap met kritiserende stemme oor die vure in Afrika sal
dawer, dat die stemme se klanke van die vure weg sal dwaal totdat dit deur die
donkernag verswelg sal word. Hoe meer hy tart en swets hoe verder sal sy naam
oor die vlaktes trek, hoe verder sal sy naam bekendheid verwerf. Hy skree
slagspeke van haat in Engels oor die skare wat nie eens ‘n woord verstaan wat hy
se nie, want dit is bedoel vir die braaivleisvure van vannag. Die skare skree
saam al weet hulle nie eens waaroor dit gaan nie.
Ek voel hoe die frons van my voorkop af verdwyn, hoe my
mondhoeke kielie en in ‘n hemelse glimlag verander, ek hoor hoe soete stemme
uit die blou van die hemele dawerend oor die berge vou, selfs die seepkus
monster draai sy kop na bo, ek hoor hoe die kranse antwoord gee en die lied oor
die klein rooibende skare stoot, ek sien hoe my geliefde nasie rys die klank en
ritme is so oorweldigend dat selfs die rooi oorpak kniee tot stilstand kom, ek
sien hoe hulle monde die woorde vorm wat my geliefdes nou uit vollebors sing. Ek
sien hoe die kaalkop mannetjie se maagie skut soos hy woorde oor die dawerende
lied probeer skree, selfs die donker sweetkolle onder sy kraag verander in wit
salpeter, die seepkusie kraak en tuimel onder sy voete ineen en kom knetterend met
‘n rooi stofwolk teen die Afrika grond tot stilstand.
Ek hoor hoe die woorde oor my stembande dril, hoe die woorde
“ons sal lewe ons sal sterwe, ons verjou Suid Afrika” oor my lippe in die lug
ontplof.
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, het
ons nasie as een opgestaan en sy plek volgestaan. Dit is dan volbring
Willie Beetge
Hi Willie baie mooi dag droom wat jy oop die blad het. Ek se weer baie mooi droom en realiteit is dat dit die boerevolk se ondergang is om te droom. Terwyl ons taal volk en land deur die barbaar teen snelle pas verorber word sit ons met ons bier en braaivleis vuurr en droom oor selfbeskikking n eie deel van die land net vir ons. Ons moet rerig die bier en vuur los en gewere op neem en begin om die donners weg en uit te dryf. Bloedrivier 20000+ zulus en net n skammele 290 boere net een verskil hulle het wat ons ook het n lewende GOD. Die BYBEL se EK jou GOD sal saam met jou wees en jou wyand voor jou uit dryf en jou help om hom te vernietig en skoon te maak tot by die ewenaar. Die vet klein k--ff--r met sy rooi pet se kussie sal kraak as die boerevolk begin wapens opneem en die stem van hulle kruit en koeel deur hulle brein dooie skedels weergalm dan is en sal ons vry wees in dit wat ons voorouers vir ons opgebou het
ReplyDelete